SoekNet Liefde met trots nou eksklusief en verniet beskikbaar aan almal
ouer as sestien wat graag vriendskap, geselskap of opsoek is na liefde.
Ons sal graag van enige probleme of terugvoer wil hoor en enige navrae kan gerig word aan kupido@liefling.co.za.
Hoop die blad bring jou baie gou by jou ideale lewensmaat uit en se asb. vir almal, want hoe meer hoe beter vir almal!
Let wel die diens is absoluut op jou eie risiko en wees maar altyd versigtig vir enige kansvatters en maak seker iemand weet wie jy waar gaan ontmoet.